Aktiwiteite

NG Gemeente Barberton bied die volgende aktiwiteite aan. Eredienste elke Sondag om 8:30vm

Gedurende die “Lock-Down” as gevolg van die KoronaVirus kan die preke op  U-Tube op U slimfoon of rekenaar  gekyk word.